Baie dankie aan Pastoor Jan-Hendrik Kotze, van Every Nations Church, wat vanoggend se Hemelvaartsdiens in ons skoolsaal behartig het.
Mag ons opnuut vandag besef dat Jesus Christus 'n werklikheid is en dat Sy Gees ons elke sekonde van dag en nag lei.
Mag ons almal vandag stil word en tyd neem om aan Hom te dink.
'Gaan en maak dissipels van mense van al die lande. Leer hulle alles wat ek vir julle geleer het, en doop hulle.’ Toe het hy hulle belowe: ‘Onthou, ek sal altyd saam met julle wees.
.png)