•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 2.png

Hoof

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Mnr. John Smith

Hoof van Hoërskool Ben Viljoen

John Smith-2
Mnr. John Smith het in Oktober 2019 die koue hoëveld verlaat, nadat hy vir 5 jaar die adjunkhoof van Hoërskool Hoogenhout was.
Mnr Smith, ‘n oud-leerder van Hoërskool Montana in Pretoria, is al reeds vanaf Oktober 2019 deel van die Ben Viljoen-wenspan en het vanaf 15 Oktober 2020 die waarnemende hoofpos gevul.
Die aanstellingsbrief as skoolhoof het op 29 Januarie gevolg wat hom vanaf 1 Februarie 2021 die amptelike hoofpos van Hoërskool Ben Viljoen besorg! Mnr. Smith volg Mnr. Albert Swaters op wat vir 17 jaar lank die man aan die stuur van een van die beste skole in Limpopo was.
 
Mnr. Smith sê dat die terrein met die pragtige omliggende boorde en natuurskoon onmiddellik sy aandag op Hoërskool Ben Viljoen gevestig het. Die skool se uniekheid kan toegeskryf word aan die feit dat dit die enigste parallelmedium skool in ‘n 80km radius is, en ‘n gemeenskap het wat sterk ekonomies is as gevolg van die omliggende landbousektor.

Mnr. Smith se leuse is “As we express our gratitude, we must never forget that the highest appreciation is not to utter words, but to live by them”.

Hoërskool Ben Viljoen se akademiese prestasies spreek vanself en Mnr. Smith sê dat sy doelwit is om die akademiese prestasies verder uit te brei deur meer tegnologie in die klaskamers te bewerkstellig, en om die skool se geboue op te knap sodat die gemeenskap hul kinders met vrymoedigheid na een van die top skole in Limpopo kan stuur.

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2025 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Ondersteunersklub
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak