•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • maintain your distance (2).png

Sentrum vir Berading en Remediëring

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Mnr. Albert Swaters, skoolhoof vanaf 2003-2020, het die Sentrum vir Berading en Remediëring in 2003 met 'n droom in sy hart geloods. Dit het gegroei tot 'n professionele dienssentrum waar 'n holistiese benadering gevolg word. 'n Gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees en ons streef daarna om ook ons studente se emosionele behoeftes aan te spreek.

Akademiese Diens: Bystand aan studente wat 'n jaar herhaal, aanleg- en IK-toetse, toegewings vir amenuensis vir studente wat eksamenbystand benodig, studiebystand en organisering van studieroosters en Uduxo-klasse vir studente met studie-uitdagings.

Emosionele diens: Traumaberading, emosionele berading, geestelike hulp en bystand, maatskaplike bystand, leiding en versorging en verwysings na spesialiste vir buitengewone behoeftes.

Hierdie diens word gratis deur Hoërskool Ben Viljoen aangebied.

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2025 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Ondersteunersklub
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak