Ons netbal word afgerig deur goed gekwalifiseerde, energieke afrigters wat spangees bou en die spelers motiveer om tot die beste van hulle vermoë te presteer.
Ons het verskeie netbalprestasies oor die afgelope jare waarop ons baie trots is.
Prestasies:
|   | 
- Afgelope 14 jaar verwerf 41 meisies provinsiale kleure.
 
 
 | 
| 2014: | 
- Drie spelers neem deel aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe
 
- Al die spanne kwalifiseer vir die Limpopo Kampioenskappe
 
- o.16 span eindig onder die top 4 in Limpopo.
 
 
 | 
| 2015: | 
- o.15, o.16 en 1ste spanne deur na die Limpopo finaal
 
 
 | 
| 2016: | 
- o.14, o.15 en eerste spanne deur na die Limpopo Finaal
 
- o.16A netbalspan kwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe vir klein-, medium- en makroskole.
 
 
 | 
| 2017:  | 
- o.14, o.15 en eerste spanne deur na die Limpopo Finaal
 
 
 | 
| 2018: | 
- o.15, o.16 en eerste spanne deur na die Limpopo Finaal
 
 
 | 
| 2019: | 
- Die eerste span neem deel aan die Arthur Johnson Sportweek en eindig vierde uit 23 skole
 
- Die o.14A span eindig derde in Limpopo!
 
 
 | 
| 2021:  | 
- Kyra Hancke en Hané Gendall (o.14) ingesluit in Limpopo-span en Lehlogonolo Ntobeng in die o.17 span
 
 
 | 
| 2022: | 
- o.14B, o.16B & Tweede spanne is Distrikswenners.
 
- Eerste span deur na Limpopo Kampioenskappe
 
 
 | 
| 2023: | 
- o.16A en o.17A eindig derde tydens die Distrikskampioenskappe.
 
- Beide spanne haal die kwartfinale van die Limpopo Kampioenskappe. 
 
- Carla Storm, Chanté Badenhorst en Kyra Hancke verwerf provinsiale kleure
 
 
 | 
| 2024: | 
- Carla Storm, Kyra Hancke en Koketso Ntobeng word in die onderskeie Limpopo netbalspanne ingesluit.
 
- Die tweede netbalspan is ligawenners.
 
- Ons o.15 en o.19-spanne haal die kwartfinale van die Limpopo Kampioenskappe
 
 
 | 
| 2025: | 
- Kyra Hancke, Anel Muller en Carmen Labuschagne word ingesluit in die o.18 Mopani-netbalspan
 
- Ons netbalspanne eindig algeheel derde tydens die NWU-16 Skolesportreeks. Die o.14-span eindig in die derde plek, met die o.15-span in die vierde plek. Die o.16-span eindig in die tweede plek, terwyl die tweede span in die tiende plek eindig. Die eerste span eindig in die sewende plek.
 
- Tydens die distriksfinaal eindig die o.16A-span, asook die Eerste Span in die tweede plek, terwyl die o.16B-span as distrikswenners gekroon is
 
- Beide die o.16A- en o.19A-spanne neem deel aan die Limpopo Netbalkampioenskappe
 
 
 |