•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 24.png

Fotografieklub

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak
" Taking an image, freezing a moment, reveals how rich reality truly is”

In 2012 het die huidige fotografie-klub tot stand gekom as produk van die visie van die skool se bemarker. Die klub het van krag tot krag gegaan en groei jaarliks in leerdergetalle. 

Meeste van ons fotograwe se foto's word op die skool se sosiale netwerke geplaas en gebruik in koerant berigte. Die fotografieklub neem ook deel aan die Kultuurfees wat elke tweede jaar plaasvind

Ons fotograwe kan kies watter funksies hulle kan bywoon deur middel van wat hulle belangstelling is, hierdie keuse is gewoonlik tussen sport en kultuur.

Die klub is vir enige leerder van die skool, hetsy dit net ‘n stokperdjie is, ‘n moontlike toekomstige beroep is, of net vir die lekkerte.  Ons deel graag kennis en moedig mekaar aan om beter foto's te neem. 

Met elke prysuitdeling wat in Oktober/November plaasvind, word die Fotograaf van die Jaar toekening oorhandig aan die leerder wat die meeste betrokke was by die Fotografie-klub.

Volg gerus ons fotograwe se Facebookblad by: www.facebook.com/hsbenviljoenphotography

2025: Tiago Fernandes verwerf 'n algehele derde plek tydens die ATKV Aksie en Woordvreugde-tak se fotografie-kompetisie

 

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2025 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Ondersteunersklub
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak