•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 20.png

Huis Cherie Meisieskoshuis

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Hoërskool Ben Viljoen se meisieskoshuis staan bekend as "Huis Cherié",  en is reeds in 1954 in gebruik geneem.

Hier sal jy van jou beste herinneringe maak en vriendskappe bou wat vir altyd onthou en gekoester sal word.

Die leerlinge getuig van baie prettige oomblikke in die koshuis maar ook van harde werk op akademiese-, sport en kulturele terreine. Ons is trots om te sê dat Huis Cherié meisies baie betrokke is en dikwels ook uitblink in die verskeie velde!

Die meisieskoshuis kan 75 meisies akkommodeer en bedien drie maaltye per dag – ontbyt, middagete en aandete.
Kamers akkommodeer een leerder per kamer, behalwe vir Graad 8 leerders wat soms moet deel.
Meisies kan vanaf 16:00 op Sondae begin inteken en moet Vrydae 13:30 weer uitteken.


Koshuisfinansies is hier beskikbaar. 


Leerders bly tot graad 12 in dieselfde kamer en mag die kamer uitverf. Koshuis meubels mag nie geverf word nie maar mag afgeskuur en vernis word.


Benodighede vir die koshuis:
• Eie beddegoed en gordyne. (Venstergrootte: Wydte 135 cm, lengte tot vensterbank 165 cm, lengte tot grond 245cm.
• Gemaklike klere vir sport.
• Swemklere en handdoek.
• Skoolbenodighede
• Persoonlike- en toiletbenodighede.
• Snippermandjie, besem en stoflap.
• Skoenpolitoer + Borsel – mooi skoon skoolskoene is 'n moet.
• Slot vir kas en deur.
• Bybel of Dagboek (Hoe kan jy anders die dag aanpak en afsluit?)
• Wasgoedsak.
• Badprop of as jy hou van stort – plakkies.
• Toiletpapier.
• Prente en versierings vir jou kamer.
• Benodighede vir skool nuwelinge sal bekendgemaak word.


Die koshuis se dagprogram is as volg:
Oggend:
Opstaan : 05:25
Inspeksie : 05:45
Stilte : 05:55 – 06:00
Ontbyt : 06:05
Skool toe : 06:45
Deure sluit : 06:40
Middag:
Middagete : 13:35
Studie : 14:15 – 15:00 (Seuns kan ekstra klasse bywoon by skool)
: 15:00 – 17:00 (Woensdae Dorpverlof)
Ontspanningstyd:
Kultuurtyd : 15:00 - 16:00
Sport : 15:30 - 17:30
Aand:
Aandete : 17:30 /17:45
1ste studie : 18:45 - 19:45
Breek : 19:45 - 20:00
2de Studie : 20:00 - 21:00
Stilte : 21:30 - 21:40 (in kamers)
Ligte uit : 21:40
Laat studie (Opsioneel soos deur met diensdoenende personeel gereël)
•Koshuisreëls is by die skoolkantoor beskikbaar!

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2025 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Ondersteunersklub
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak