•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
  • Menu
  • 13.png

Skooldrag

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Somersdrag word vanaf die eerste Maandag in September tot die laaste Vrydag in April gedra. Wintersdrag word vanaf die eerste Maandag in Mei tot die laaste Vrydag in Augustus gedra.

Dogters:

Somersuniform
• Groen romp (ses baan). Lengte 14cm vanaf vloer in knielende posisie
• Wit kortmou skoolhemp(met sakwapen)
• Wit skoolsokkies
• Swart toerygskoene wat gepolitoer kan word sonder gespes en oormatige diksole
• Swart leerskoene met ‘n bandjie mag ook gedra word.
• Leerlinge kan grys ’Regular fit’ langbroeke dra met baadjie(Blazer) op enige dag, veral op Maandae
• Matriekdasse mag reg deur die jaar gedra word

Wintersuniform:

• Groen skoolromp (ses baan) met wit skoolhemp en ‘n skooldas
• Lang swart kouse (broekie kouse) of groen kniekouse met twee strepe of grys langbroek.
• Grys “Prefect” Langbroek “regular fit” (beskikbaar by Gelico) met wit skool hemp en ‘n skooldas
• Slegs grys kouse kan saam met langbroek gedra word
• Skoolbaadjie (blazer), skooltrui, skooloortrek trui
• Skoolskoene soos voorgeskryf by somersdrag
• ‘n Langbroek mag nie met slegs ‘n skoolhemp gedra word nie
• Groen serp
• Die UR dra ampsdrag op Maandae en spesifieke geleenthede
• Matriekdasse mag reg deur die jaar gedra word
• Geen langbroeke wat ingewerk is nie (”skinny fit”)

Seuns:

Somersuniform

• Grys kortbroek
• Grys kortmou skoolhemp (met sakwapen) (gr.8-11)
Indien boonste knoop toe is, moet die leerder ‘n das dra
• Wit hemp (met sakwapen) slegs vir UR en Graad 12-leerders
• Grys kniekouse (met strepe)
• Swart skoene – toeryg, wat gepolitier kan word sonder versierings

Wintersuniform

• Grys langbroek (’regular fit’)met ‘n grys hemp en ‘n das  vir Gr.8-11. Gr.12 en UR dra 'n wit hemp (met sakwapen) en 'n das
• Skoolbaadjie (blazer)/skooltrui (langmou en/of oortrektrui)
• Swart toerygskoene
• Grys kouse en skoolskoene soos genoem
• Wanneer ‘n skoolbaadjie gedra word moet ‘n langbroek en das gedra word
• Die UR dra ampsdrag op Maandae en spesifieke geleenthede
• Geen langbroeke wat ingewerk is nie (”skinny fit”) slegs “Prefect Regular Fit" langbroeke

 

 

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2025 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Ondersteunersklub
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak