•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 27.png

Redenaars

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Redenaars gee vir leerders die platform om hul sê met selfvertroue in te sê, ’n vaardigheid wat hulle in die toekoms aan die voorpunt van hul veld sal plaas. Deelnemers moet eie toesprake voorberei en mag nie gepubliseerde artikels woordeliks aanhaal nie. Uit die tema moet ’n onderwerp geformuleer word wat ’n standpunt bevat en die standpunt moet aan die hand van argumente en bronne beredeneer word. Dit is dus ’n beredeneerde toespraak en nie ’n praatjie nie.

Eerstens vind daar ‘n interne redenaarskompetisie plaas wat onderskei word onder voorbereid en onvoorberei, junior en senior sowel as huistaal en eerste addisionele taal. Die leerders wat deur gaan vanaf die interne redenaarskompetisie neem deel aan die ATKV Redenaarskompetisie se eerste rondte vanwaar hulle dan deurgaan na tweede en derde rondtes.

Ons redenaars is raakpraters en behaal uitstekende resultate tydens hierdie kompetisie. Ons het al ‘n hoeveelheid leerders gehad wat selfs aan die ATKV se nasionale kompetisie deelgeneem het en besonderse uitslae behaal het.

Prestasies:

2005: Thelma Skosana word aangewys as die beste tweede Taal-gebruiker tydens die ATKV Redenaarsfinaal
2011: Ruan Breed, Thuli Msiza en Busisiwe Msiza het deurgedring na die finaal van die ATKV Nasionale Kompetisie. Thuli tree uit as oorwinnaar in Suid-Afrika met Afrikaans Eerste Addisionele taal
2015: Elmé Oosthuizen word aangewys as die derde beste in Suid-Afrika vir voorbereide toespraak tydens die ATKV Redenaars
2017: Kaylyn Kotze en Jessica Mtsweni dring deur na die finaal van die ATKV Nasionale Kompetisie
2018: Pumi Mphahlele dring deur na die finaal van die ATKV nasionale kompetisie
2019:

Eindig algeheel eerste by die interhoër.

Junior en Senior beste eerste taal spreker is Ben Viljoeners.

Twee van ons leerders eindig in die Top 10 van die Eerste Addisionele Taal sprekers by die ATKV finaal

2021: Tydens die provinsiale rondte van die ATKV verwerf Anro Kotze (Gr 10-12 Huistaal) 'n tweede plek en Palesa Sedibane (Gr 10-12 Eerste Addisionele Taal) 'n derde plek
2022:

Chanelle Smith & Jo-Mari Janse van Rensburg dring deur na die finaal van die ATKV Nasionale Kompetisie

Tydens die Interhoër, verwerf Chanelle Smith 'n goue medalje as senior spreker terwyl Nomthandazo Mabuza 'n silwer medalje as Engelse spreker verwerf

Die seniors verwerf 'n erdde plek terwyl die juniors 'n eerste plek verwerf

Chanelle Smith onder Top 10-redenaars tydens die ATKV Finaal

2023:

Algehele derde plek tydens Bosveld Interhoër

Nomthandazo Mabuza en Sinitha Vanmali wen hulle onderskeie afdelings, Sinitha word ook aangewys as spreker van die dag

Lynnelle Gouws neem deel aan ATKV Redenaarsfinaal

2024:

Anika Pruis dring deur na die ATKV Redenaarsfinaal in die Graad 8 & 9 Afrikaanse Huistaal-afdeling met onvoorbereide toespraak. 

Algehele derde plek tydens die Bosveld Interhoër Redenaarskompetisie

In die Afrikaanse Huistaal afdeling behaal Marice de Jager 'n derde plek in die senior voorbereide toespraak-afdeling, terwyl Anika Pruis die onvoorbereide toesprake in die junior afdeling wen

In die Afrikaans Eerste Addisionele taal-afdeling behaal Tebogo Mathunyane 'n eerste plek in die junior afdeling, terwyl Vanessa da Silva 'n tweede plek in die senior afdeling lospraat.

Anika Pruis neem deel aan die ATKV Redenaarsfinaal in die afdeling: Onvoorbereide Toesprake

2025:

Tebogo Mathunyane dring deur in die ATKV Redenaarsfinaal in die Graad 8 & 9 Afrikaans Addisionele Taal se voorbereide afdeling, terwyl Nomthandazo Mabuza deurdring in die Gr 10-12 Afrikaans Addisionele Taal se onvoorbereide afdeling. Nomthandazo verwerf 'n nasionale negende plek. 

 

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2025 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Ondersteunersklub
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak