•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 39.png

Rugby

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Een van die menigte sportsoorte wat ons aanbied is rugby. Vanaf 2019 word alle spanne afgerig deur die mansonderwysers van Hoërskool Ben Viljoen in samewerking met 'n kondisioneringsafrigter

Ons is beslis 'n skool om mee rekening te hou wanneer dit kom by rugby en het al verskeie SA Skole en Cravenweekrugbyspelers opgelewer.

 

PRESTASIES

1965:
  • Eerste span: Administrateurstrofee wenners
2000:
  • o.15: Ben Viljoen vs Wesvalia (Beeld Naaswenners)
2001:
  • Eerste Span: Ben Viljoen vs Grenswag (Beeld Wenners)
2008:
  • Eerste Span: Ben Viljoen vs Linden (Beeld Naaswenners)
2010:
  • o.16 : Ben Viljoen vs Randburg (Beeld Wenners)
2012:
  • o.14: Ben Viljoen vs Piet Retief (Beeld Naaswenners)
2013: 
  • o.14: Ben Viljoen vs Oosterlig (Beeld Medewenners)
  • Eerste Span: Ben Viljoen vs Ben Vorster (Beeld Naaswenners)
2014:
  • o.15: Ben Viljoen vs Wesvalia (Beeld Naaswenners)
2015:
  • Eerste Span: Ben Viljoen vs Piet Potgieter (Beeld Wenners)
2016:
  • o.15 & Eerste span is Beeldtrofee naaswenners
  • Vier rugbyspelers haal onderskeie provinsiale spanne
2017:
  • o.14, o.15, o.16 en Eerste span Limpopo Naaswenners
  • Twee rugbyspelers haal Cravenweek & Akademieweek spanne
2018:
  • o.14 span is Limpopo Naaswenners - speel in die eerste rondte uitspele van die Virsekerbeker
2019:
  • o. 15 A-en B-spanne is Limpopo wenners
  • Vyf provinsiale rugbyspelers (Cravenweek, Akademieweek, Grant Khomo en VKB-Reitzweek)
2021:
  • Agt provinsiale rugbyspelers (twee Cravenweek, drie Akademieweek, twee o.16 Noordvaalweek, een VKB-Reitzweek)
2022:
  • Een provinsiale rugbyspeler (VKB-Reitzweek)
  • o.14-span is Limpopo wenners en vorder tot Kwarteindrondte van die Noordvaalbeker
2023:
  • Vier provinsiale rugbyspelers (twee Doom Gouwsweek, twee Akademieweek).
  • o.15-span is gesamentlike Limpopo wenners en vorder tot kwarteindrondte van die Noordvaalbeker
2024:
  • Tydens die NWU-16 Skolesportreeks eindig ons rugbyspanne in die algehele derde plek uit 16 deelnemende skole.Die o.14 rugbyspan wen hulle afdeling, terwyl die o.16-span in die derde plek eindig.
  • Die o.14B-span is Limpopo Afdeling 2 naaswenners.
  • Veertien provinsiale rugbyspelers (Cravenweek: Mignon Stevens en Clementino Bowers Akademieweek: Anvernio Adonis en Mihlali Ntlebi o.16 Grant Khomo-week: Tristan Arendse, Limni-Lu Heswick, Izaire West o.16 Doom Gouws-week: Andrew Blake, Rome Pietersen, Leeroy Alexander, Refentse Mashaba o.15A Rhino-week: Aldin Baatjes, Junaid Stevens o.15B Rhino-week: Ryan Cox).
  • o.14- en o.16-spanne is Limpopo wenners, 1ste span is Limpopo naaswenners.
  • Al ons rugbyspanne (o.14, o.15, o.16 en 1ste span) neem deel aan die eerste ronde van die SDC Noordvaalbeker, met die o.14-span wat vorder tot die semi-finaal.
2025:
  • Tydens die NWU-16 Skolesportreeks eindig ons rugbyspanne in die algehele eerste plek uit die 16 deelnemende skole. Die o.14A-span, o.16A-span en 1ste span eindig in die derde plek, terwyl die o.15A 'n tweede plek verwerf.
  • Vyftien provinsiale rugbyspelers (o.18 Akademieweek:Joe Cloete en Leeroy Alexander, o.17A-span: Andrew Blake, Rome Pietersen en Zeagan Groenewald, o.16 Grant Khomo: Junaid Stevens, Marnu Hancke en Cohen Koopman, o.16 Doom Gouws week: Peter Jacquire en Jordan Fortuin, o.15A: O’Niell Lenting, Joe Ras, Maleasela Maeyane en Mondray Arendse, o.15B: Damain Joumath).
  • Ons o.14A, o.15A, o.15B, o.16A en 1ste span dring deur na die Limpopo finaal
  • Joe Ras word aangewys as die kaptein van die Limpopo o.15A rugbyspan
  • Peter Jacquire word aangewys as die kaptein van die Limpopo o.16 Doom Gouws-week span
  • Mnr Paul Kruger word aangewys as die afrigter van die Limpopo Doom Gouws-week span
  • Mnr Bongi Dlamini word aangewys as die kondisioneringsafrigter van die Limpopo Cravenweekspan
  • o.14A en Eerste span is Limpopo Afdeling 2 wenners, met die o.15A, o.15B en o.16A-spanne wat naaswenners is

 

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2025 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Ondersteunersklub
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak