| |
- Afgelope 14 jaar verwerf 94 meisies provinsiale kleure.
|
| |
|
| |
- Elf keer wenners van ’n Noordvaal Trofee.
|
| |
|
| 2013: |
- o.14 en o.15 spanne kwalifiseer vir die Limpopo Kampioenskappe.
- o.15 span medewenners van die Noordvaal Trofee.
|
| |
|
| 2014: |
- o.14, o.15 en o.16 hokkiespanne neem deel aan die Limpopo Kampioenskappe.
- o.14 en o.15 spanne is Noordvaalwenners.
|
| |
|
| 2015: |
- o.15 en o.16 hokkiespanne is Limpopo Kampioene.
- Die eerste en tweede spanne is Limpopo Naaswenners.
- o.15 en o.16 spanne is Noordvaalwenners.
|
| |
|
| 2016: |
- Eerste span is Noordvaal naaswenners.
- o.16 span Noordvaal wenners.
|
| |
|
| 2017: |
- Eerste span is Noordvaalwenners.
|
| |
|
| 2018: |
- Eerste span is Noordvaalwenners.
- o.16 span verwerf ‘n 3de plek.
|
| |
|
| 2019: |
- Eerste span en o.16 span is Limpopo-wenners.
- Eerste span eindig in die tweede plek by Noordvaal.
|
| |
|
| 2021: |
- Ellené van der Westhuyzen (o.14) en Neo Mathunyane (o.18) word ingesluit in die Limpopo oefengroep
|
| |
|
| 2022: |
- Eerste span eindig derde in Limpopo.
- o.16-span eindig derde in Limpopo.
- o.15-span eindig derde in Limpopo.
- o.14-span is Limpopo Wenners.
- Die eerste en o.16-spanne eindig agtste by die Noordvaal Kampioenskappe.
- Carlia Potgieter en Amo Motlatle word opgeneem in Limpopo o.14 A-span.
- Kamogelo Mashishi, Francia Meiring, Mabarwe Tabudi en Suné Lessing word opgeneem in o.14 B-span.
- Naledi Ratsaka en Keothabetse Hlabela word opgeneem in die o.16A-span.
- Banele Motau en Ellené van der Westhuyzen word opgeneem as 'n o.16 nie-reisende reserwes.
- Neo Mathunyane word opgeneem in die o.18A-span.
- Chanelle Smith word opgeneem in o.18B-span.
|
| |
|
| 2023: |
- Eerste span eindig derde in Limpopo.
- Tweede span eindig derde in Limpopo.
- o.16-span eindig derde in Limpopo.
- o.15-span is Limpopo wenners.
- o.14-span eindig derde in Limpopo.
- Ellené van der Westhuyzen, Amo Motlatle, Suné Lessing, Jaymé Pretorius en Monya van Niekerk verwerf provinsiale kleure.
- o.14-span eindig derde tydens die Noordvaal Groot-B-afdeling terwyl die o.16 span in die vyfde plek eindig.
|
| |
|
| 2024: |
- o.15-span is wenners van die NWU-16 Skolesportreeks, terwyl die 2de span naaswenners is.
- Ons hokkiespanne eindig algeheel in die gesamentlike eerste plek met Ferrum Hoërskool.
- Emma-Lee van der Westhuyzen, Lesedi Makofane en Annél-Marie van der Walt word ingesluit in die o.14 Limpopo Streeksspan, met Emma-Lee wat aangewys word as die kaptein terwyl Lesedi aangewys word as die onder-kaptein. Anné Marais word ingesluit in die o.16 Limpopo Streeksspan, en Ellené van der Westhuyzen word in die o/18 span ingesluit as nie-reisende reserwe.
- Al ons dogtershokkiespanne, van o.14 reg deur tot by die eerste span, word gekroon as ligawenners.
- Die o.15-span eindig sesde in die Noordvaal Groot B-Afdeling, terwyl die o.16-span in die vyfde plek eindig.
|
| 2025: |
- Elf van ons hokkiedogters word ingesluit in die onderskeie Limpopospanne: Dehané van der Merwe is ingesluit as nie-reisende reserwe in die o.14-span, terwyl Mieke du Toit ingesluit is in die o.14B-hokkiespan. Lesedi Makofane, Emma-Lee van der Westhuyzen en Monya van Niekerk vorm deel van die o.16A-hokkiespan, terwyl Cherise van Heerden in die o.16B-hokkiespan is. Odirile Mateya en Christi Patricio is ingesluit in die o.18A-hokkiespan, met Suné Lessing, Ellené van der Westhuyzen en Francia Meiring wat deelvorm van die o.18B-span.
- Danielle Seyffert word ingesluit as doelwagter in die o.23 Mpumalanga-span
- Tydens die NWU-16 Skolesportreeks, eindig ons in die gesamentlike eerste plek met Ferrum Hoërskool. Die o.14-span eindig derde, terwyl die o.15-span in die vyfde plek eindig. Die o.16-span eindig in die gesamentlike eerste plek, terwyl die eerste span in die derde plek eindig
- Eerste span eindig vierde in Limpopo
- Tweede span eindig derde in Limpopo
o.16-span eindig tweede in Limpopo o.15-span eindig derde in Limpopo o.14-span eindig vierde in Limpopo
- Ons o.14-span eindig sesde tydens die Mediumskole Noordvaal Kampioenskappe
- Christi Patricio word ingesluit in die o.18A IPS Limpopo Luiperds Binnenshuise Hokkiespan
|
| 2026: |
- o.15- en Eerste Span is wenners van die NWU-16 Skolesportreeks
- Tydens die NWU-16 Skolesportreeks eindig ons in die eerste plek
- Sewentien van ons hokkiedogters word ingesluit in die onderskeie Limpopospanne: o.14 IPT - Rati Magoale, Alexia Patricio en Remmogo Mokoena. o.14 Streekspan - Elzané Fleischman. o.14 Nie-reisende reserwes - Oratile Moshoane, Lebo Piitso, Mbali Masombuka en Claudene van der Merwe. o.16 Streekspan - Lesedi Makofane en Zano Vazi. o.16 Nie-reisende reserwes - Annel-Marie van der Walt en Denise van der Walt. o.18 IPT - Christi Patricio. o.18 Streekspan - Suné Lessing, Francia Meiring, Monya van Niekerk en Jaydéne Cloete
|