Die afgelope 14 jaar verwerf 55 hokkieseuns provinsiale kleure.
Prestasies
| 2014: | 
- o.16 seunshokkiespan Limpopo Naaswenners
 
 
 | 
| 2015: | 
- o.14 seunshokkiespan is Ligawenners
 
 
 | 
| 2016: | 
- o.15 seunshokkiespan is Ligawenners
 
 
 | 
| 2017: | 
- o.14 & o.16 seunshokkiespanne is Ligawenners
 
 
 | 
| 2018: | 
- Eerste & o.16 seunshokkiespanne neem aan die Noordvaal deel
 
 
 | 
| 2022: | 
- Eerste span eindig derde in Limpopo en agtste tydens die Noordvaal Kampioenskappe.
 
- Sbusiso Mahlangu en Thato Nchabeleng opgeneem as nie-reisende reserwes in die o.14 Limpopo-span. Golokile Tshigo en Lethabo Malebana is ingesluit in die o.18A-span terwyl Gino de Agrela ingesluit is in die o.18B-span. Kopano Makweng en Thabang Magoro is opgeneem as nie-reisende reserwes in die o.18 Limpopo-span
 
 
 | 
| 2023: | 
- Tshepang Maloma, Costa Paissopoulos, Xander Snyman en Francisco Patricio verwerf provinsiale kleure
 
 
 | 
| 2025: | 
- Tydens die NWU-16 Skolesportreeks eindig ons seunshokkiespan in die algehele derde plek
 
- Mediumskole-ligawenners
 
 
 |