•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 1.png
  • 2.png
  • 3.png
  • 4.png
  • 5.png
  • 6.png
  • 7.png
  • 8.png
  • 9.png
  • 10.png

Welkom by Hoërskool Ben Viljoen

Nuus

  • Astro-hokkieveld vorder flink | 2026

    'n Droom wat vir jare in die harte van baie Dallers geleef het, is besig om voor ons oë 'n werklikheid te word. Hoërskool Ben Viljoen en Die Uile is trots om deel te wees van 'n projek wat nie net 'n nuwe astrohokkieveld op Hoërskool Ben Viljoen se terrein skep nie, maar ook 'n blywende nalatenskap vir toekomstige hokkiespelers vestig.

  • Ivor tans voorloper in Mnr...

    Ons is ongelooflik trots op een van ons alumni-lede, Ivor Gouws, deel van die klas van 1996, wat tans deelneem aan die gesogte Meneer Suid-Afrika 2026-kompetisie.

  • Leeyah vaar uitstekend by SANESA...

    Leeyah Bhikhoo Rahim het die afgelope naweek aan die SANESA Kwalifiseerder deelgeneem wat by Ranch Resort aangebied is. Sy het met haar twee perde, Rathmore Baronne en Midnight Blue, uitstekende prestasies gelewer.

  • Klas van 2016 hou 10-jaar reünie

    Die klas van 2016 het op Saterdag, 30 Mei 2026, teruggekeer na hul alma mater om hul 10-jaar-reünie te vier. Dit was 'n besonderse geleentheid waar dié alumni weer kon saamkuier, herinneringe kon deel en die spesiale band wat hulle as skoolmaats gevorm het, kon herleef.

  • Prysskiet 5: 29 en 30 Mei 2026

    Hoërskool Ben Viljoen se skuts het op 29 en 30 Mei 2026 aan Prysskiet 5 deelgeneem, wat op ons tuisbodem aangebied is. Die kompetisie het weereens aan ons leerders die geleentheid gebied om hul konsentrasie, selfdissipline en skietvernuf te toets, en die Dallers het uitstekend gevaar.

Ander Nuus

Die res van ons nuus word op Facebook geplaas.

Klik hier om dit te lees!

Word ook deel van ons Youtube kanaal.

'n Droom wat vir jare in die harte van baie Dallers geleef het, is besig om voor ons oë 'n werklikheid te word. Hoërskool Ben Viljoen en Die Uile is trots om deel te wees van 'n projek wat nie net 'n nuwe astrohokkieveld op Hoërskool Ben Viljoen se terrein skep nie, maar ook 'n blywende nalatenskap vir toekomstige hokkiespelers vestig.


Sedert die grondwerke op 31 Maart 2026 amptelik begin het, het die ontwikkeling van dié astrohokkieveld merkwaardige vordering getoon. Wat eens slegs 'n visie was wat deur toegewyde ondersteuners, alumni, ouers en die skoolgemeenskap gedeel is, neem nou dag vir dag gestalte aan.


Elke nuwe fase van die bouwerk bring die droom nader aan voltooiing en herinner ons daaraan wat moontlik is wanneer 'n gemeenskap saamwerk ter wille van 'n groter doel.


Vir huidige leerders, alumni en ondersteuners is hierdie projek 'n bron van trots. Dit gaan nie net die standaard van hokkie by Hoërskool Ben Viljoen verhoog nie, maar ook nuwe geleenthede skep vir opleiding, kompetisie en groei. Die veld sal dien as 'n ruimte waar herinneringe geskep, vriendskappe gebou en sportdrome nagejaag kan word.


Ons nooi graag alle lede van die publiek wat betrokke wil raak by hierdie projek om in kontak te kom met een van die volgende lede:
BJ Jovner: 082 376 2264
Arnold van der Walt: 082 858 3812
Daniel Schoeman: 071 539 3697

Ben Viljoen

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2026 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak