•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 1.png
  • 2.png
  • 3.png
  • 4.png
  • 5.png
  • 6.png
  • 7.png
  • 8.png
  • 9.png
  • 10.png

Welkom by Hoërskool Ben Viljoen

Nuus

  • Ivor aangewys as naaswenner van Mnr...

    Die Dallerfamilie het vanjaar nóg ’n rede om met trots terug te kyk na die prestasies van een van ons oudleerders! Ivor Gouws, wat deel was van die klas van 1996, het vanjaar sy plek tussen Suid-Afrika se finaliste in die gesogte Mnr Suid-Afrika-kompetisie ingeneem en ’n indrukwekkende prestasie behaal.

  • Koshuis oorslaapaksie | 2026

    Boomhuis Seunskoshuis en Huis Cherié Dogterskoshuis het gister hul deure en harte oopgemaak vir volgende jaar se nuwe Uiltjies (Graad 8’s) tydens ’n heerlike oorslaapaksie. Dit was ’n geleentheid waarna daar uitgesien is om ons toekomstige koshuiskinders op ’n informele en prettige manier aan die koshuislewe bekend te stel en hulle sommer reeds ’n voorsmakie te gee van wat op hulle wag.

  • Thomas deel van New Mexico...

    Thomas Malope, wat deel was van die klas van 2022, het ’n opwindende nuwe hoofstuk in sy akademiese en sportloopbaan begin. Hy het onlangs ’n beurs ontvang om aan die New Mexico Junior College in die Verenigde State van Amerika te studeer, waar hy terselfdertyd die geleentheid kry om sy atletiektalent op verder te ontwikkel.

  • Van der Walt-boeties aangewys as...

    Leierskap, verantwoordelikheid en diensbaarheid is eienskappe wat nie oornag ontwikkel nie, maar deur voorbeeld, waardes en karakter gevorm word. Vir die Van der Walt-familie het hierdie eienskappe vanjaar op ’n besonderse manier gestalte gekry toe twee broers elk ’n belangrike leierskapsposisie by hul onderskeie skole verwerf het.

  • Baie dankie Uile! | 2026

    Ons wil graag ons opregte dank en waardering teenoor Die Uile uitspreek vir die borg van ’n kruipspuit.

Ander Nuus

Die res van ons nuus word op Facebook geplaas.

Klik hier om dit te lees!

Word ook deel van ons Youtube kanaal.

Ons wil graag ons opregte dank en waardering teenoor Die Uile uitspreek vir die borg van ’n kruipspuit.


Hierdie bydrae lewer ’n waardevolle bydrae tot die instandhouding en versorging van ons skoolterrein en fasiliteite. Ondersteuning soos hierdie help ons om ’n veilige, netjiese en goed versorgde omgewing vir ons leerders en personeel te skep.


Ons waardeer dit opreg dat Die Uile bereid is om betrokke te wees en ’n positiewe bydrae tot die skoolgemeenskap te lewer. Dit is deur sulke gebare van omgee en samewerking dat ons saam kan bou aan die voortbestaan en ontwikkeling van Hoërskool Ben Viljoen.


Dankie dat julle saam met ons die Dallerhart laat klop!

Ben Viljoen

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2026 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak