•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 1.png
  • 2.png
  • 3.png
  • 4.png
  • 5.png
  • 6.png
  • 7.png
  • 8.png
  • 9.png
  • 10.png

Welkom by Hoërskool Ben Viljoen

Nuus

  • Dallers eindig vierde tydens...

    Laerskool Marble Hall se jaarlikse aflos-swemgala het gister, vanaf 14:00 tot 19:00, by dié skool se opgegradeerde swembad op hulle skoolterrein plaasgevind.

  • Uitstekende jaar vir Leeyah in...

    Ons is ongelooflik trots op Leeyah Bhikhoo Rahim, wat vanjaar uitstekende prestasies in ruitersport behaal het en haar plek by die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole-ruitersportkampioenskappe (SANESA) verdien het.

  • Oktober-Hokkiekliniek lok leerders |...

    Elke Woensdag gedurende Oktober het ons hokkieafrigters ’n opwindende hokkiekliniek vir laerskoolleerders aangebied. Die inisiatief het aan jong spelers die geleentheid gebied om hul hokkievaardighede te ontwikkel, hul tegnieke te verfyn en hul liefde vir die sport verder uit te bou.

  • Oud-Daller ontvang gesogte Gert...

    Hoërskool Ben Viljoen is besonders trots op een van ons oud-onderwysers en afrigters, Mnr Dave du Plessis, wat tydens die BBRCA 2026-toekenningsgeleentheid met die gesogte Gert Mulder-toekenning vereer is. Hierdie toekenning bring hulde aan ’n afrigter wie se invloed op rugby veel verder strek as die rugbyveld.

  • Hokkiekliniek kweek liefde vir dié...

    Hoërskool Ben Viljoen bied elke Woensdag gedurende Oktober ’n opwindende hokkiekliniek vir laerskoolleerders aan, waar jong spelers die geleentheid kry om hul hokkievaardighede te ontwikkel en hul liefde vir die sport verder uit te bou.

Ander Nuus

Die res van ons nuus word op Facebook geplaas.

Klik hier om dit te lees!

Word ook deel van ons Youtube kanaal.

Ons is ongelooflik trots op Leeyah Bhikhoo Rahim, wat vanjaar uitstekende prestasies in ruitersport behaal het en haar plek by die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole-ruitersportkampioenskappe (SANESA) verdien het.


Leeyah het vanjaar aan drie kwalifiserende byeenkomste deelgeneem en daarin geslaag om in vier dissiplines vir die nasionale kampioenskappe te kwalifiseer, naamlik Dressage, Working Riding, Show Riding en Prix Caprilli.


Tydens die nasionale kampioenskappe het Leeyah en haar perd, Midnight Blue, hul vaardighede en goeie samewerking op indrukwekkende wyse ten toon gestel. Die duo het besonder goed gevaar en die volgende uitslae behaal: ’n 6de plek in Dressage, 5de plek in Working Riding, 4de plek in Show Riding en 9de plek in Prix Caprilli.


As verdere erkenning vir haar talent en toewyding is Leeyah aangewys as Limpopo se Junior Ruiter van die Jaar in die Show Riding-dissipline. Sy is ook as Limpopo se Ruiter van die Jaar in SANESA se Show Riding-, Working Riding- en Prix Caprilli-dissiplines aangewys.


Hierdie besonderse prestasies getuig van Leeyah se harde werk, deursettingsvermoë en passie vir ruitersport. Haar sukses, saam met Midnight Blue, is ’n bewys van die toewyding en samewerking wat nodig is om op nasionale vlak mee te ding. Mag daar nog vele hoogtepunte op jou pad wees!

Ben Viljoen

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2026 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak