•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 1.png
  • 2.png
  • 3.png
  • 4.png
  • 5.png
  • 6.png
  • 7.png
  • 8.png
  • 9.png
  • 10.png

Welkom by Hoërskool Ben Viljoen

Nuus

  • KJ blink uit tydens Toneelseisoen | 2026

    KJ Briel, een van ons huidige graad 11-leerders, het vanjaar sy talent op ‘n indrukwekkende wyse ten toon gestel deur aan beide die Allegretto Toneelfees Monofees/Digiteater en Aardklop PronkDigitaal deel te neem met die aangrypende produksie My Skaduwee, geskryf deur Inamari.

  • Lesedi en Zano by o.16...

    Om jou provinsie op die hokkieveld te verteenwoordig, is 'n uitsonderlike eer wat slegs deur harde werk, toewyding en deursettingsvermoë verdien word. Ons is daarom ongelooflik trots op Lesedi Makofane en Zano Vazi, wat vanaf 13 tot 17 Julie 2026 as lede van die Limpopo o.16-hokkiespan aan die o.16 Streekshokkietoernooi by Hoërskool Nelspruit deelgeneem het.

  • Remmogo maak geskiedenis tydens o.14...

    Uitsonderlike prestasies op die hokkieveld word nie net gemeet aan doele of oorwinnings nie, maar ook aan deursettingsvermoë, toewyding en die vermoë om onder druk konstant op die hoogste vlak te presteer. Ons is daarom ongelooflik trots op Remmogo Mokoena, wat tydens die o.14 Interprovinsiale Toernooi (IPT) vir ‘’n geskiedkundige oomblik gesorg het.

  • o.14 Interprovinsiale...

    Om jou provinsie op die hokkieveld te verteenwoordig, is 'n prestasie wat slegs deur harde werk, deursettingsvermoë en 'n liefde vir die spel bereik word. Ons is daarom ongelooflik trots op Leisure Matsepe, wat vanaf 2 tot 6 Julie 2026 as lid van die Limpopo o.14-hokkiespan aan die o.14 Interprovinsiale Toernooi (IPT) by King Edward VII School in Johannesburg deelgeneem het.

  • o.14 Streekshokkieweek | 2026

    Wanneer jong sportlui die geleentheid kry om hul provinsie op die hokkieveld te verteenwoordig, is dit die beloning vir ure se harde werk, toewyding en 'n onwrikbare passie vir die spel. Ons is daarom besonders trots op Elzané Fleischman, wat vanaf 27 tot 30 Junie 2026 as lid van die Limpopo o.14-hokkiespan aan die o.14 Streekshokkieweek in Krugersdorp deelgeneem het.

Ander Nuus

Die res van ons nuus word op Facebook geplaas.

Klik hier om dit te lees!

Word ook deel van ons Youtube kanaal.

Uitsonderlike prestasies op die hokkieveld word nie net gemeet aan doele of oorwinnings nie, maar ook aan deursettingsvermoë, toewyding en die vermoë om onder druk konstant op die hoogste vlak te presteer. Ons is daarom ongelooflik trots op Remmogo Mokoena, wat tydens die o.14 Interprovinsiale Toernooi (IPT) vir ‘’n geskiedkundige oomblik gesorg het.


Die toernooi, wat vanaf 2 tot 6 Julie 2026 by Parktown Boys' High School, King Edward VII School, Jeppe High School en St John's College in Johannesburg aangebied is, het Suid-Afrika se beste o.14-hokkiespelers bymekaar gebring om hul provinsies te verteenwoordig.


Te midde van die strawwe kompetisie het Remmogo 'n merkwaardige mylpaal bereik deur die enigste speler in die Limpopo o.14 IPT-span te wees wat 100% van elke minuut van elke wedstryd op die veld was. Hierdie uitsonderlike prestasie getuig van haar uitstekende fiksheid, konsekwentheid, spelintelligensie en die vertroue wat haar afrigters in haar gestel het.


Om elke minuut van 'n veeleisende interprovinsiale toernooi te speel, verg nie net fisiese uithouvermoë nie, maar ook geestelike veerkragtigheid en 'n onwrikbare verbintenis tot die span se doelwitte. Remmogo se prestasie is 'n bewys van haar harde werk en toewyding aan die sport.

Ben Viljoen

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2026 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak