•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 1.png
  • 2.png
  • 3.png
  • 4.png
  • 5.png
  • 6.png
  • 7.png
  • 8.png
  • 9.png
  • 10.png

Welkom by Hoërskool Ben Viljoen

Nuus

  • Baie dankie Unichoice | 2026

    Ons spreek graag ons opregte dank en waardering aan Unichoice vir die ruim borgskap van ons pragtige personeelhemde.

  • Gholf Liga 2 | 2026

    Die tweede gholf ligabyeenkoms het gister, 4 Mei 2026, by Elements Gholfbaan in Warmbad plaasgevind.

  • Twee nuwe personeellede sluit by die...

    Hoërskool Ben Viljoen is opgewonde om twee nuwe personeellede in 2026 by ons skoolgemeenskap te verwelkom. Hierdie aanstellings bring vars energie, kundigheid en entoesiasme na ons terrein, en ons sien uit na die positiewe impak wat hulle op ons leerders en akademiese omgewing gaan hê.

  • Juan eindig derde tydens Bushveld...

    Die jaarlikse Bushveld Classic Gholfdag het van 1 tot 2 Mei 2026 by die pragtige Marble Hall Gholflandgoed plaasgevind en gholfspelers van regoor die streek bymekaar gebring vir ’n naweek van mededinging en sportmangees.

  • Joe wen Bushveld Classic | 2026

    Die jaarlikse Bushveld Classic Gholfdag het van 1 tot 2 Mei 2026 by die pragtige Marble Hall Gholflandgoed plaasgevind en weereens top gholftalent gelok.

Ander Nuus

Die res van ons nuus word op Facebook geplaas.

Klik hier om dit te lees!

Word ook deel van ons Youtube kanaal.

Ons spreek graag ons opregte dank en waardering aan Unichoice vir die ruim borgskap van ons pragtige personeelhemde.


Hierdie bydrae is vir ons personeel meer as net ’n uniformitem – dit simboliseer eenheid, trots en verbondenheid. Die hemde word met groot waardering gedra en verteenwoordig nie net ons skool nie, maar ook die sterk vennootskap tussen die skool en die gemeenskap.


Dit is vir ons ’n groot voorreg om met trots Unichoice se naam te dra en terselfdertyd te ervaar hoe die gemeenskap saam met ons stap en aktief bydra tot die groei en ontwikkeling van ons skool.


Ons waardeer hierdie gebaar opreg en sien uit na verdere samewerking in die toekoms. Baie dankie, Unichoice, dat julle deel is van die Ben Viljoen-familie.

Ben Viljoen

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2026 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak