Die sukses van 'n aand soos Mnr en Mej Ben Viljoen kan deels toegeskryf word aan die ondersteuning wat ons van die gemeenskap ontvang. Dit is vir ons 'n groot voorreg om te kan dankie sê aan almal wat bydraes gelewer het om dit 'n aand vir die boeke te maak!
'n Spesiale dank aan die volgende borge wat pryse geborg het vir die wenners:
• Forever Resort Loskop Dam
• Spray Tanning Company
• Groblersdal Mall
• Hennies Groblersdal
• Mulberry House
• JCor Holdings Pty
• Nails by Yolandie
• Bliss Spa
• Claudia Permanent Make-Up
• Micaela Jovner Photography
• NH Beauty
• JC Jones
• Bakery Café and Coffee Bar
• Velora Spa
• Die Kantoor Driving Range, Car Wash & Padel
• Mnr Nicolaas Grundling
• S Hoffman Photography
• Serenity @ Gorgeous
• Godiva Spa
• Safari Biltong & Braai
.png)