•   013 262-2061/2
  •   admin@benviljoen.co.za
English
  • Menu
  • 1.png
  • 2.png
  • 3.png
  • 4.png
  • 5.png
  • 6.png
  • 7.png
  • 8.png
  • 9.png
  • 10.png

Welkom by Hoërskool Ben Viljoen

Nuus

  • Oratile en Francia deel van...

    Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Oratile Moshoane, een van ons Graad 8-leerders, asook Francia Meiring, een van ons graad 12-leerders, hierdie komende vakansie die geleentheid kry om hul liefde vir hokkie op internasionale bodem uit te leef.

  • Vier Dallers deel van Europese...

    Ons is ongelooflik bevoorreg om aan te kondig dat vier van ons Dallers binnekort die geleentheid kry om Suid-Afrika se grense oor te steek en hul liefde vir hokkie op internasionale bodem uit te leef!

  • ATKV vier Wêreld Skoonmaakdag | 2026

    Met Wêreld Skoonmaakdag, wat op 20 September 2026 plaasgevind het, word mense wêreldwyd herinner aan die belangrikheid daarvan om ons omgewing skoon, netjies en leefbaar te hou.

  • Eerste Krieketspan teen Hoërskool...

    Ons eerste krieketspan het op 19 September 2026 ’n indrukwekkende vertoning gelewer toe hulle op Hoërskool Nylstroom se tuisveld teen die gasheer te staan gekom het. Die Dallers het van die begin af met selfvertroue gespeel en uiteindelik die wedstryd met 37 lopies beklink.

  • o.15 krieketspan pak Hans Strijdom en...

    Ons o.15-krieketspan het die afgelope twee dae uitstekende vorm getoon en die week op ’n hoë noot afgesluit met twee agtereenvolgende oorwinnings.

Ander Nuus

Die res van ons nuus word op Facebook geplaas.

Klik hier om dit te lees!

Word ook deel van ons Youtube kanaal.

Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Oratile Moshoane, een van ons Graad 8-leerders, asook Francia Meiring, een van ons graad 12-leerders, hierdie komende vakansie die geleentheid kry om hul liefde vir hokkie op internasionale bodem uit te leef.


Beide Oratile en Francia vertrek na Nederland as deel van hul onderskeie hokkiespanne, waar hulle waardevolle ervaring sal opdoen en die geleentheid kry om teen internasionale spelers mee te ding.


’n Internasionale hokkietoer is ’n besonderse geleentheid wat nie net op die sportveld nuwe horisonne oopmaak nie, maar ook leerders blootstel aan nuwe spelers, speelstyle en ervarings. Dit is ’n prestasie waarop hulle met reg trots kan wees.


Ons wens Oratile en Francia alles van die beste toe met hulle toer! Mag julle elke oomblik geniet, nuwe herinneringe maak en met trots die Dallernaam op Nederlandse bodem verteenwoordig.

Ben Viljoen

English

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  admin@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2026 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Visie & Missie
    • Skoollied
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Beheerliggaam
    • Uitvoerende Raad
  • Admin
    • Menu
    • Prospektus
    • Finansies
    • Kalender
    • Nuus
    • Skooldrag
    • Voornemende Graad 8's
  • Akademie
    • Menu
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Wat bied ons aan?
    • Atletiek
    • Dogtershokkie
    • Dogterskrieket
    • Gholf
    • Landloop
    • Muurbal
    • Netbal
    • Prysskiet
    • Ruiterkuns
    • Rugby
    • Seunskrieket
    • Seunshokkie
    • Sewesrugby
    • Swem
    • Tennis
    • Varswateroewerhengel
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ben's Kafeteria
    • Busroetes
    • Gemeenskapsboerdery
    • Loskop Gimnasium
    • Sentrum vir Berading
  • Kontak