Ons o.15A Netbalspan bedank graag CTECG vir die borg van hulle sweetpakke wat hulle tydens die Mpumalanga Kampioenskappe gedra het, asook Extreme Print vir die borduurwerk.
U ondersteuning maak ’n groot verskil, en ons waardeer u betrokkenheid by Hoërskool Ben Viljoen.
.png)