Gedurende verlede week het Katinka Wessels en Livey van Blerk hulle distrik B+ netbalskeidsregtersgradering suksesvol voltooi. Hierdie prestasie is ’n bewys van hul harde werk, deursettingsvermoë en toewyding tot die sport.
Mag hierdie gradering vir julle die motivering wees om nog hoër hoogtes te bereik.
.png)