Ons skuts het hierdie vakansie aan die SA Skietkampioenskappe gaan deelneem en uitsonderlike prestasies behaal! Yolandé Enslin eindig 5de in die land as onder 16 skut!
Baie geluk aan ons skuts wat die vakansie aan die SA Skietkampioenskappe deelgeneem het.
Yolandé Enslin eindig 5de in die land as onder 16 skut! Ń reuse prestasie!
Kevin Verwey eindig 32ste as onder 14 skut by sy eerste SA kampioenskappe terwyl Helga Homan en Animie van Rooyen onderskeidelik 51ste en 54ste as onder 16's eindig.
Ons is voorwaar trots op julle uitsonderlike prestasies!