Noordvaal vind plaas vanaf 24-27 Julie 2019 by Hoërskool Nelspruit
Tydens die liga was ons onder 14 seunshokkiespan onoorwonne en het hulle gedurende die vakansie elke dag geoefen om hulle voor te berei vir die Noordvaal toernooi wat voorlê.
Hulle speel vanaf die 24-27 Julie 2019 in die Noordvaal toernooi wat aangebied word by Hoërskool Nelspruit.
Baie sterkte seuns, ons sien uit na ʼn opwindende toernooi waar julle harde werk beloon sal word!