Anabel Aguinaga, huidige graad 8 leerder, het op 13 Oktober haar UNISA graad 3 viool praktiese eksamen gespeel en slaag die eksamen met 87%.
--
Anabel Aguinaga, currently a Grade 8 learner, played her UNISA Grade 3 violin practical exam on 13 October and passed the exam with 87%.
Sy het ook tydens Oktober deelgeneem aan die Online Music Talent Showcase waar sy die volgende uitstekende uitslae verwerf het:
Evening Song deur Alexander Fesca waarin sy 87% verwerf
Banana Skin deur Edward Huws Jones waarin sy 87% verwerf
Haar uitvoerings kan gesien word by:
https://youtu.be/Vt_jrQGhf1w
https://youtu.be/q12RCKgMPDw
--
She also participated in the Online Music Talent Showcase during October where she achieved the following excellent results:
Evening Song by Alexander Fesca in which she was awarded 87%
Banana Skin by Edward Huws Jones in which she was awarded 87%
Her performances can be seen at:
https://youtu.be/Vt_jrQGhf1w
https://youtu.be/q12RCKgMPDw