Op Vrydag, 22 Mei 2026, het ons onder 16-seunshokkiespan te staan gekom teen die o.16-span van Merensky Landbou Akademie op ons tuisveld.
Na afloop van 'n harde wedstryd, moes ons o.16-span ongelukkig die knie met 0-2 buig teen die gesoute Plasies.
.png)