Tennis

Ons het biede 'n seuns- en dogters tennisspan wat deelneem aan die mediumskole liga in Limpopo. Hierdie span speel op Vrydae-middae na skool hulle wedstryde. Tydens die laaste 5 jaar vaar ons tennisspanne ongelooflik goed in die liga en vorder ook na die Limpopo Kampioenskappe waar hulle die dogters dit alreeds 4 keer gewen het.

Prestasies: 

2014: Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene / 1ste meisies eindig 2de by Sun City uitnodigingstoernooi.

2015: Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene.

2016 : Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene.

2017 : Senior Dogterspan en Seunsspan is Limpopo Kampioene.

2018 : Senior Seunsspan verwerf ‘n 2de plek tydens Limpopo Kampioenskappe.