Prestasies

RUGBY

Ons is ‘n faktor om mee rekening te hou in die Beeldtrofee:

1965: 1ste span: Ben Viljoen – Administrateurstrofee wenners.

2000: o.15: Ben Viljoen vs Wesvalia (Naaswenners).

2001: 1ste Span: Ben Viljoen vs Grenswag (Wenners).

2008: 1ste Span: Ben Viljoen vs Linden (Naaswenners).

2010: o.16 : Ben Viljoen vs Randburg (Wenners).

2012: o.14: Ben Viljoen vs Piet Retief (Naaswenners).

2013: o.14: Ben Viljoen vs Oosterlig (Medewenners) / 1ste Span: Ben Viljoen vs Ben Vorster (Naaswenners).

2014: o.15: Ben Viljoen vs Wesvalia (Naaswenners).
2015: 1ste Span: Ben Viljoen vs Piet Potgieter (Wenners).

2016: 4 Rugbyspelers haal onderskeie provinsiale spanne / 0.15 & 1ste span is Beeldtrofee naaswenners

2017: 2 Rugbyspelers haal Cravenweek & Akademie spanne / o.14, o.15, o.16 en 1ste span Limpopo Naaswenners

2018:  o.14 span Limpopo Naaswenners - Speel in die eerste rondte uitspele van die Virseker beker.

 16 Cravenweekspelers die afgelope 13 jaar.

 HOKKIE

DOGTERSHOKKIE:

Afgelope 14 jaar verwerf 89 meisies provinsiale kleure

Elf keer wenners van ’n Noordvaal Trofee.

2013:  o.14 en o.15 spanne kwalifiseer vir die Limpopo Kampioenskappe / o.15 span medewenners van die Noordvaal Trofee.

2014: o.14, o.15 en o.16 hokkiespanne Limpopo Kampioenskappe die o.14 en o.15 spanne Noordvaalwenners.

2015: o.15 en o.16 hokkiespanne Limpopo Kampioene – 1ste & 2de spanne Limpopo Naaswenners.

o.15 en o.16 spanne is Noordvaalwenners.

2016: 1ste span Noordvaal naaswenners en o.16 span Noordvaal wenners.

2017: 1ste span Noordvaalwenners.

2018: 1ste span Noordvaalwenners en 0/16 span verwerf ‘n 3de plek.

 SEUNSHOKKIE:

Afgelope 14 jaar verwerf 55 hokkieseuns provinsiale kleure.

2014: o.16 seunshokkiespan Provinsiale Naaswenners

2015: o.14 seunshokkiespan is Ligawenners

2016: o.15 seunshokkiespan is Ligawenners

2017: o.14 & o.16 seunshokkiespanne is Ligawenners

2018: 1ste & o.16 seunshokkie spanne neem aan Noordvaal deel.

 NETBAL:

Afgelope 14 jaar verwerf 41 meisies provinsiale kleure.

2014 :  Drie spelers neem deel aan die SA Kampioenskappe /  Al die spanne kwalifiseer vir die Limpopo Kampioenskappe / o.16 span eindig onder die top 4 in Limpopo.

2015 : o.15, o.16 en 1ste spanne deur na Limpopo finaal.

2016 : o.14, o.15 en 1ste spanne deur na die Limpopo Finaal.

2016: o.16A netbalspan kwalifiseer vir die SA Netbal Kampioenskappe vir klein-, medium- en makroskole.

2017: o.14, 0.15 en 1ste spanne deur na die Limpopo Finaal.

2018: o.15, 0.16 en 1ste spanne deur na die Limpopo Finaal.

SWEM:

 2013 : 26 swemmers neem deel aan die SA Kampioenskappe.

2014 : Verwerf 35 medaljes tydens die Limpopo Top Tien Skole Kampioenskappe / Johan Moolman wen ’n goue medalje tydens SA Swem Kampioenskappe.

2015 : Johan Moolman aangewys as beste swemmer vir o.18 (50m vlinderslag).

2016 : MJ en Anina Koekemoer is opgeneem in die Limpopo swemspan.

2017 : Ses swemmers word opgeneem in Limpopo swemspan / Tweede tydens Interhoër swem / Tweede tydens Top 10 skole swem

2018 : Ses swemmers word opgeneem in Limpopo swemspan. Tweede plek tydens Bosveld Interhoër en derde plek tydens Top 10 skole swemgala.

GHOLF:

2011 : Interhoërwenners

2014 : 1ste span neem deel aan Suid-Afrikaanse Hoërskole  Kampioenskappe. Slegs 80 skole van regoor Suid-Afrika word na die spoggeleentheid uitgenooi. Ben Viljoen behaal ‘n 13de plek in Suid-Afrika. Ligawenners en Interhoërwenners.

2015 : Neem deel aan Suid-Afrikaanse Hoërskool Kampioenskappe /  Ian Jacobs is aangewys as 2de beste gholfspeler in Mpumalanga.

2016 : Liga wenners

2018 : Liga wenners

ATLETIEK:

 2014 : 29 atlete neem deel aan die Limpopo Kampioenskappe waarvan 5 atlete 1ste plekke behaal.

2015 : Verwerf 18 goue-, 16 silwer- en 15 brons medaljes tydens die Interhoër / Vyf atlete verwerf povinsiale kleure en een atleet verwerf ’n brons medalje en nog ‘n atleet ’n silwer medalje tydens die SA Kampioenskappe.

2016 : Atlete verower 63 medaljes: 18 goud, 15 silwer en 21 brons tydens die Interhoër / Vyf atlete neem deel aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe / Een atleet verwerf ‘n 4de en 5de plek tydens die SA Skole Atletiek Kampioenskappe.

2017 : Atlete verower 71 medaljes : 21 goud, 23 silwer en 27 brons    tydens die Interhoër / Tweee atlete neem deel aan die Suid-Afrikaanse  kampioenskappe.

2018 : Junior meisies (2de plek algeheel) gedurende Interhoër / Atlete verower 63 medaljes : 13 goud, 25 silwer en 25 brons gedurende die Interhoër.

 TENNIS:

2014: Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene / 1ste meisies eindig 2de by Sun City uitnodigingstoernooi.

2015: Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene.

2016 : Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene.

2017 : Senior Dogterspan en Seunsspan is Limpopo Kampioene.

2018 : Senior Seunsspan verwerf ‘n 2de plek tydens Limpopo Kampioenskappe.

MUURBAL:

 2014: Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene / 1ste meisies eindig 2de by Sun City uitnodigingstoernooi.

2015: Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene.

2016 : Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene.

2017 : Senior Dogterspan en Seunsspan is Limpopo Kampioene.

2018 : Senior Seunsspan verwerf ‘n 2de plek tydens Limpopo Kampioenskappe. Drie spelers verwerf Provinsiale kleure

 Oud-Ben Viljoeners presteer:

2012 Olimpiese Spele:

Nicolene Terblanche (hokkie) & Karin Prinsloo (swem)

Springbok rugbyspelers: 

Ewoud Malan en Jaco van der Westhuizen