Muurbal

Daar word reken gehou met Hoërskool Ben Viljoen se muurbalspan weens die goeie uitslae wat ons altyd behaal. Die spelers oefen baie hard en bly gemotiveerd om die goeie uitslae van hulle voorgangers te laat voortleef en sodoende in hulle voetspore te volg.

Prestasies:

 2014: Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene / 1ste meisies eindig 2de by Sun City uitnodigingstoernooi.

2015: Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene.

2016 : Senior Dogterspan is Limpopo Kampioene.

2017 : Senior Dogterspan en Seunsspan is Limpopo Kampioene.

2018 : Senior Seunsspan verwerf ‘n 2de plek tydens Limpopo Kampioenskappe. Drie spelers verwerf Provinsiale kleure

2019: Ruan Roos en Anro Kotzé, beide onder 15, neem deel aan die Suid Afrikaanse Plattelandse kompetisie as deel van die onder 16 span. Beide spelers word ingesluit in die span wat IPT toe gaan