Hokkie

Hokkie word vir beide seuns en dogters aangebied.

Ons speel in die Limpopo mediumskole-liga gevolg deur die Noordvaal uitspeelwedstryde. Ons hokkie is defnitief 'n sport waarin daar met ons rekening gehou moet word, soos dit getuig van die vele Noordvaal trofees en spelers wat provinsiale kleure ontvang het.

Prestasies:

DOGTERSHOKKIE:

Afgelope 14 jaar verwerf 89 meisies provinsiale kleure

Elf keer wenners van ’n Noordvaal Trofee.

2013:  o.14 en o.15 spanne kwalifiseer vir die Limpopo Kampioenskappe / o.15 span medewenners van die Noordvaal Trofee.

2014: o.14, o.15 en o.16 hokkiespanne Limpopo Kampioenskappe die o.14 en o.15 spanne Noordvaalwenners.

2015: o.15 en o.16 hokkiespanne Limpopo Kampioene – 1ste & 2de spanne Limpopo Naaswenners.

o.15 en o.16 spanne is Noordvaalwenners.

2016: 1ste span Noordvaal naaswenners en o.16 span Noordvaal wenners.

2017: 1ste span Noordvaalwenners.

2018: 1ste span Noordvaalwenners en 0/16 span verwerf ‘n 3de plek.

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

 SEUNSHOKKIE:

Afgelope 14 jaar verwerf 55 hokkieseuns provinsiale kleure.

2014: o.16 seunshokkiespan Provinsiale Naaswenners

2015: o.14 seunshokkiespan is Ligawenners

2016: o.15 seunshokkiespan is Ligawenners

2017: o.14 & o.16 seunshokkiespanne is Ligawenners

2018: 1ste & o.16 seunshokkie spanne neem aan Noordvaal deel.