Ruhan behaal 'n 1ste plek tydens hierdie wedren wat op die Hazeldean Valleiroete plaasgevind het.
Mnr. Jaco Truter, personeellid van Hoërskool Ben Viljoen, is verkies as Tegniese beampte op die Provinsiale Limpopo Atletiekraad.
Mnr Truter verteenwoordig die Sekhukhune Suid-distrik en het gekompeteer met beamptes uit die vyf ander distrikte (Capricon, Mopani, Waterbeg, Vhembe en Sekhukhune-Suid).
Die afgelope naweek het Jacques Oosthuizen, Thorne Blake en Duard Bruwer aan die eerste Farm Jam byeenkoms na die inperkering deelgeneem het. Farm Jam is 'n motorfiets-enduro wedren wat deur Dirt Trax Middelburg aangebied word.
--
This past weekend, Jacques Oosthuizen, Thorne Blake and Duard Bruwer participated in the first Farm Jam event after the Lockdown. Farm Jam is a motorcycle enduro race hosted by Dirt Trax Middelburg.
Water bruis in die are van ons swemmers, met baie toewyding en deursettingsvermoë het drie van hulle die afgelope naweek in Mokopane (Potgietersrus) deelgeneem aan die Limpopo Age Group 2 swemgala waar hulle uitstekende uitslae behaal het.
Anabel Aguinaga, huidige graad 8 leerder, het op 13 Oktober haar UNISA graad 3 viool praktiese eksamen gespeel en slaag die eksamen met 87%.
--
Anabel Aguinaga, currently a Grade 8 learner, played her UNISA Grade 3 violin practical exam on 13 October and passed the exam with 87%.
Op 02 November 2020 het Hoërskool Ben Viljoen die graad 12-klokluiseremonie onder unieke omstandighede aangebied om hulde te bring aan hierdie besonderse matriekgroep.
On 02 November 2020, Hoërskool Ben Viljoen held the Grade 12 Bell Ringing Ceremony under unique circumstances to pay tribute to this exceptional matric group.
Thorne Blake het die afgelope naweek by Rysmierbult aan die vierde rondte van die GXCC deelgeneem.