Sewe Ben Viljoeners by Afrikaanse Eerste Addisionele Taal Olimpiade

Sewe van ons leerlinge het onlangs aan die Afrikaanse Eerste addisionele taal Olimpiade deelgeneem en uitstekende uitslae behaal.


Van die sewe leerlinge wat deelgeneem het, is vier van ons leerlinge deur na die 2de rondte!

Hierdie leerlinge is:

1. Tshegofatso Mabena 91%
3. Kioko Price 83%
6.Deandré Vanmali 71%
7. Leona Kokerai 70%

Baie geluk julle!

 

Next article Previous article