Jano is nommer 2!

Die Sekhukhune onderwysdistrik het onlangs hulle Top 100 matriekleerlinge bekendgemaak. Op hierdie lys verskyn twaalf Ben Viljoeners!


Jano Beukes, huidige hoofseun, is tans in die 2de posisie van die Top 100 matriekleerlinge in die Sekhukhune onderwysdistrik! Hierdie leerders word volgens hulle jaarpunte gelys.

Baie geluk Jano! Jy maak ons trots

Next article Previous article