Onder 15 krieketspan is LIMPOPO WENNERS!

Ons onder 15 span het 243 lopies gekry terwyl Hoërskool Louis Trichardt slegs 172 lopies kon kry.


Baie geluk aan ons onder 15 krieketspan wat Limpopo wenners is. Ons het 243 lopies gekry terwyl Hoërskool Louis Trichardt slegs 172 lopies kon kry. Baie dankie aan ons getroue ondersteuners en ook aan Anel Kock wat deur die seisoen vir hierdie span telling gehou het.

Next article Previous article