Cupcakes and a Slice of Hope

Tesame met die Cupcakes for Cancer organisasie en Ben's Cafeteria het Hoërskool Ben Viljoen, die 3de Oktober 2019 die dag opgedra aan die bewusmaking van Kanker onder die gemeenskap


Oktober is bekend as Kankerbewusmakingsmaand, en Hoërskool Ben Viljoen in samewerking met Cupcakes for Cancer en Ben's Cafeteria het die 3de Oktober opgedra aan geliefdes, gemeenskapslede en bekendes wat die lang stryd teen kanker voer. Leerders kon 'n kolwyntjie of 'n sny pizza by Ben's koop as deel van hierdie vondsinsameling. 

Menigte leerders het die name van geliefdes en/of bekendes op hulle hande geskryf om diegene te ondersteun

 

Next article Previous article