Onder 15B-rugbyspan is WENNERS!

Tydens die Limpopo Afdeling 2 o/15B finaal het ons onder 15B-rugbyspan PHS kafgedraf met 'n telling van 7-5


'n Naelbytstryd, daar is 10 minute oor, die telling is 0-0. Die bal speel wyd, daar is niemand voor hom nie, Ben Viljoen teken punte aan, hulle verdoel en die telling is 7-0. PHS staan nie terug nie, hulle kry die bal en hulle druk 'n drie. Almal stres, gaan die wedstryd gelykop wees of gaan hy mis skop? Hy skop mis en die wedstryd is verby. Hoërskool Ben Viljoen wen PHS 7-5 in die finaal van die Limpopo onder 15 B-spanne

 

Previous article