Kultuurfees 2019

kultuurfees.jpg

Die Kultuurfees datums is bekend!


Die inhandigingsdatums is as volg:

25 Julie (die middag)

Dans

by Me. Menanteau Roos

29 Julie

Kuns

by Me. Ria van Rooyen

29 Julie (die middag)

Fotografie sessie

by Me. Christine Coetzee

29 Julie en 6 Augustus

Toneel

by Me. Rina Greyling

31 Julie (tydens pouse)

Blokskilder 

by Me. Christebel Paissopoulos

31 Julie

Inhandiging van foto's

by Me. Christine Coetzee

31 Julie (die middag)

Sang/Musiek

by Me. Elma de Beer

31 Julie

Voordrag

by Me. Jonelda Barnard

31 Julie 

Skryfkompetisie inhandiging

by Me. Elize Blignaut

 

 

Next article Previous article