Vyf vir Limpopo

Vyf van ons rugbyspelers is opgeneem in die Limpopo-spanne wat tydens die vakansie aan verskeie toernooie gaan deelneem.


Jody du Preez is ingesluit in die o/18 A- Cravenweekspan

Luan Brown is ingesluit in die o/18 B- Akademieweekspan

Jandré Eksteen en Reward Cronjé is ingesluit in die o/18 C- VKB (Reitz) span

en 

Cafwa Zulu is ingesluit in die o/16 Grant Khomospan.

Baie geluk julle! Hou ons naam hoog soos wat julle altyd doen. Ons is trots op julle!

 

Next article Previous article