1992- 1995 Rugby Reuniegroep

92_-_95_Reunie_groep.jpg

Tydens die naweek van die 25ste Mei het die 1992-1995 eerste rugbyspanne reunie gehou!


Tydens die naweek van die 25ste Mei 2019, het 1992-1995 se eerste rugbyspanne 'n reunie gehou by die Old Boys/Klub 100/Supporters klub - Klubhuis. Tydens hierdie verrigtinge het die afrigters wat hierdie spanne afgerig het, Mnr Ettienne Pieterse en Mnr Alwyn Enslin, staaltjies vertel van hierdie spanne en hulle deursettingsvermoë.

Hierdie groep spog met menigte Cravenweek- en SA Skole spelers sowel as met 'n Springbokrugbyspeler

Previous article