Ben Viljoen by Aardklop!

Alicia_Creighton_Anmari_Oosthuizen_Anjone_de_Jager_Christo_jv_Vuuren_me._Marthie_de_Jager_en_Corlia_de_Wet.jpg

Hoërskool Ben Viljoen wens hulle toneel groep geluk wat deur is na die ATKV-Tienertoneelfinaal wat plaasvind tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees van 5 tot 8 Oktober by die Hoër Tegniese Skool Potchefstroom. Ben Viljoen sal “Kom saam met my” opvoer tydens hierdie byeenkoms, die hele skool is besonders trots op hierdie groep en me. Marthie de Jager.
Hierdié groep is onder die top 16 bestes in die land, hulle sal te staan kom teen die volgende skole:
- Potchefstroom Gimnasium met "Agter die gordyne"
- Hoërskool Jan van Riebeeck met "Die maan val bewusteloos"
- Hoërskool Cradock met "Die prys van eiers"
- Hoërskool Tygerberg met "Die staat teen Sara"
- Helpmekaar Kollege met "Dierepubliek"
- Hoërskool Bergrivier met "Dis ek, Annatjie"
- Helpmekaar Kollege met "Dit wat was …"
- Hoërskool Durbanville met "FRAGMENT"
- Hoërskool Tygerberg met "In Kleur"
- Hoërskool Rustenburg met "La Plastique"
- Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria met "Onnies"
- Hoër Volkskool Potchefstroom met "Ontsnap"
- Hoërskool Zwartkop met "Rympatroon"
- Paul Roos Gimnasium met "Vlug"
- Hoërskool Waterkloof met "Wetters"

Next article Previous article