Matriekuitslae - 100% na hernasien!
Na die hernasien van ons matriekuitslae, is ons trots om aan te kondig dat ons 'n 100% slaagsyfer het!
Baie geluk aan ons leerlinge wat nog onderskeidings verwerf het:
Freco Botha - Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addissionele Taal ( Freco het dus ook nou in al 7 sy vakke onderskeidings)
Ingrid Andrews - Geografie (Ingrid het nou 4 onderskeidings)
Carla Pohl - Engels Eerste Addissionele Taal
Helgard Nell - Engels Eerste Addissionele Taal
Mické Faber - Engels Eerste Addisionele Taal
Vir meer inligting rakende ons matriekuitslae kliek hier