•   013 262-2061/2
  •   benvilj@benviljoen.co.za
  • Menu
  • Web banners-06.jpg

Nuus

  • Finansies
  • Personeel
  • Departementshoofde
  • Dissipline
  • Kalender
  • Nuus

Kategorieë

  • Sport Nuus 56
  • Skool Nuus 27
  • Alumni 5

Argief

  • November 2019 11
  • Oktober 2019 26
  • September 2019 17
  • Augustus 2019 13
  • Julie 2019 12
  • Junie 2019 6
  • Mei 2019 1
  • Februarie 2019 1
  • Januarie 2017 1
  • September 2016 1
  • September 2015 1

Nuus

  • Alumnus: David as eerste minister van...

    “For as long as I can remember, when growing up I was the kid...

  • Totsiens Matrieks van 2019

    Ons Graad 12 leerlinge het vandag hulle laaste vraestel by...

  • In Memoriam: Danton Swart

    Dit is met leedwese dat ons verneem van Danton Swart, Graad 8...

  • Euriade 2019

    Die doel van die Euriade Stigting is om verantwoordelikheid en respek...

  • 'n Eerste plek vir Thorne

    Die afgelope naweek het Thorne Blake, huidige graad 8 leerder, aan...

euriade.jpg

Die doel van die Euriade Stigting is om verantwoordelikheid en respek vir mekaar te bevorder op grond van ontmoeting en gesprekke tussen mense en/of hul kulture, agtergronde en aanlegte. Met ander woorde: om die pad na die onbekende te neem en jouself te vind deur ander te leer ken.


Dit is die 11de jaar dat ons as Hoërskool Ben Viljoen die geleentheid het om 4 van ons leerders sowel as twee onderwysers na die Euriade/Kerkrade te stuur, wat plaasvind in die 'Euregio Charlemagne', die grensstreek van Duitsland, België en Nederland.

Vanjaar bestaan ons Graad 11 reisigers uit Andreas Stylianou, Soné Jacobs, Milla Kleynhans en Anel Kock, wat vergesel word deur mev. Elma de Beer en mev. Carla van den Berg. Ons wens u 'n veilige reis toe en ons hoop dat die kennis wat u gedurende hierdie tyd gaan versamel, 'n invloed op u daaglikse lewe sal hê.

Blaaie

  • Tuis
  • Oor Ons
  • Admin
  • Akademie
  • Koshuise
  • Kultuur
  • Sport
  • Fasiliteite
  • Funksies
  • Kontak

Kontak Ons

  Hoërskool Ben Viljoen

  Voortrekker Straat, Groblersdal, 0470

  013 262-2061/2

  benvilj@benviljoen.co.za

© Ben Viljoen 2004-2019 All rights reserved. Designed by DANNEL WEB DESIGN
  • Tuis
  • Oor Ons
    • Menu
    • Geskiedenis
    • Hoof
    • Noemenswaardige Alumni
    • Skoolkoerant
    • Skoollied
    • Visie & Missie
  • Admin
    • Menu
    • Finansies
    • Personeel
    • Departementshoofde
    • Dissipline
    • Kalender
    • Nuus
  • Akademie
    • Menu
    • Ekstra Wiskunde Klasse
    • Matriekuitslae
    • Vakkeuses
    • Prestasies
    • Top 10 Leerders
    • Roosters
  • Koshuise
    • Menu
    • Boomhuis Seunskoshuis
    • Huis Cherie Meisieskoshuis
  • Kultuur
    • Menu
    • ATKV Jeugtak
    • Ben se Pen
    • Drama & Visuele Kuns
    • Fotografie
    • Kultuurfees
    • Mnr en Mej Ben Viljoen
    • Redenaars
    • Skaak
    • Spelkompetisie/Spelling Bee
    • Tienertoneel
  • Sport
    • Menu
    • Sportsoorte
    • Rugby
    • Dogtershokkie
    • Netbal
    • Seunshokkie
    • Krieket
    • Swem
    • Muurbal
    • Tennis
    • Atletiek
    • Gholf
    • Prysskiet
    • Perdry
  • Fasiliteite
    • Menu
    • Ondersteunersklub
    • Loskop Gimnasium
    • Sentrum vir Berading
    • Tina Cowley Leessentrum
    • Busroetes
    • Ben's Kafeteria
  • Funksies
    • Menu
    • Gholfdag
  • Kontak