Tina Cowley Leessentrum

Lees is ’n stuk gereedskap waarmee daar in die skool gewerk word.  Sou hierdie stuk gereedskap onvoldoende wees, lei dit tot swak prestasie.

By die Tina Cowley Leessentrum spreek ons leesvaardighede aan en fokus op leesspoed en begrip.  Ons poog om elke leerling te help om maksimaal te presteer.

Ons doen ook studiekursusse in klein groepies sodat ons individuele aandag aan elke leerder kan gee.

Kontak gerus me. Jeanette Grobler by 082 561 4616 vir meer inligting.