Ekstra Wiskunde Klasse

Ekstra Wiskundeklasse sal beskikbaar wees elke Maandag-, Dinsdag-, Woensdag-, en Donderdagmiddae vanaf 14:15 tot 16:30.

Me. Elma de Beer sal ekstra Wiskundeklasse gee vir Gr. 8 & Gr. 9 leerlinge. Hierdie klasse vind per afspraak plaas.

Dir groepe is klein (ongeveer 4 leerlinge) en is gratis!